Jy is ‘n Ligdraer want die Lig van die wêreld leef in jou. Jesus alleen is die Lig. Jy as ma is ‘n Ligdraer vir jou huisgesin. Jy is geliefd, kosbaar en baie spesiaal.
Hierdie geskenkpak bevat die volgende:
Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou. ~ Sefanja 3:17
‘n Ma is ‘n Ligdraer van haar huis, gee hierdie moedersdag iets met betekenis. Seën haar met Woord.
R380.00
Out of stock