Jy is ‘n Ligdraer want die Lig van die wêreld leef in jou. Jesus alleen is die Lig. Of jy by die huis is, by die werk, op die sportveld of met vakansie is, skyn. Skyn vir Hom vanuit Hom.
Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou. ~ Sefanja 3:17