Body Oil / Lyfolie – Gekoester

Smeer die olie aan jou baba / kleuter voor slapenstyd. Vertel hulle dat hulle gekoester is. Koester die kleintyd oomblikke want dit gaan so gou verby.

Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. ~ Lukas 18:16

250ml

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Neroli, Laventel & Roosmalva

Babies 3+ months

R65.00R280.00