Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Wees jouself, vreesloos, vry. Pak die droom in jou hart aan wat God vir jou gegee het.
Gelukkig is sy wat glodat in vervullingsalgaan wat die Here virhaargesê het ~ Lukas 1:45
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot, Ylang Ylang, Lemoen