KOOP NOU
KOOP NOU
KOOP NOU
Natuurlik
Plaaslik (Eg Suid-Afrikaans)
Handgemaak
WINKEL
GETUIENISSE

Ek het eendag heel toevalig op Gesalfde afgekom. Ek het iets unieks gesoek vir
iemand as geskenk. Sonder huiwer het ek dadelik 'n bestelling ingesit. En nooit ooit
weer terug gekyk nie. Ek koop dit gereeld vir myself en vir mense wat mooi en sagte
voetspore in my lewe kom trap. Die voetbalsem is 'n groot gunsteling!
Brendah Kruger
Gesalfde het die kosbaarste geskenke. As ek ooit iets spesiaal en uniek vir ‘n
geskenk nodig het, is dit my eerste stop. Saam met ‘n wonderlike produk kom ook ‘n
seenwens uit die Woord wat met elke gebruik in haar hart gaan le. Dankie vir die
mooi en lewegewende woorde en produkte!
Madeleen Muller
Heerlik vir my bene. Dit gee my sommer selfvertrou en dit ruik so lekker!
Nicolette Steyn
Gesalfde se produkte is so spesiaal, heerlik en altyd 'n bederf om as geskenk te gee of te ontvang. Die voetbalsem is my gunsteling. Die verpakking seën harte en die woorde daarop kom lê diep binne mens se hart.
Sasha Nel