Body Oil / Lyfolie – Vreesloos

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Wees jouself, vreesloos, vry. Pak die droom in jou hart aan wat God vir jou gegee het.

Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal gaan wat die Here vir haar gesê het ~ Lukas 1:45

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot, Ylang Ylang, Lemoen

R150.00R240.00