Body Oil / Lyfolie – Lief

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Jy is meer werd as mossies. God het Sy oog op jou. Hy is ongelooflik lief vir jou net soos wat jy is.

Julle is meer werd as baie mossies. ~ Lukas 12:7

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Neroli (lemoenbloeisels) & Pomelo

R170.00