Body Oil / Lyfolie – Kosbaar

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Jy is kosbaar, net soos jy is. En mense drink uit die goedheid van jou fontein omdat jou bron die bron van Lewe is.

‘n Knap vrou is baie meer werd as edelstene. ~ Spreuke 31:10

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Laventel, Roosmalva, Bergamot & Roos

R150.00R240.00