Body Oil / Lyfolie – Getrou

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Smeer die belofte aan jou lyf dat God ‘n baie spesiale maat vir jou ingedagte het. Bid nou al vir jou huwelik. Of as jy reeds getroud is, dank God dat Hy getrou was en steeds is.

Ook het die Here God gesê: dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ‘n hulp maak wat by hom pas. ~ Genesis 2:18

250ml

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Neroli, Laventel, Bergamot & Ylang Ylang

R240.00