Body Oil / Lyfolie – Genoeg

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Voel genoeg, gebruik genoeg want jy is genoeg!

Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie ~ 1 Korintiërs 15:10

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Ylang Ylang, Laventel, Pomelo, Roosmalva

R150.00R240.00