Body Oil / Lyfolie – Geliefd

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Weet jy is geliefd. Voel geliefd.

Hy gaan haar woestyngebied maak soos Eden, haar woesteny soos die tuin van die Here. Daar sal vreugde en blydskap wees. ~ Jesaja 51:3

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot & Roosmalva

R150.00R240.00