Body Oil / Lyfolie – Gekies

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Drink die woorde in dat jy gekies is om God se kind te wees. Gekies vir ‘n rede. Gekies net soos jy is!

Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. ~ Jesaja 43:1

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Neroli, Laventel & Roosmalva

R150.00R240.00