O Ë

Skielik sit daar ‘n lewensgrootte knop in my keel. Die radio was vanoggend saggies in die agtergrond aan om net die stilte in die kar te breek. (Wat op sigself redelik on-Renate-rig is want ek verkies die heiligheid van stilte… ek is enige klooster se droom.) Miskien is dit die konstante pyn in my regterknie […]

KLEIN-BEGIN MET GROOT GENADE

Haai, ek is Madeleine en die stigter van Gesalfde. Almal het ‘n storie en deur stories met mekaar te deel maak ons die grond gelyk. Soms kyk ons na ander se lewens deur ‘n sosialemedia lens waar alles perfek vertoon terwyl die waarheid ver verwyderd van dit is. In 2017 het iemand na aan my […]